Kailin Few
Hoërskool Middelburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het graad 10 al na rokke begin kyk, en my keuse het heeltemal verander. Ek is 'n plaas meisie wat iets eenvoudig maar mooi wou gehad het. My rok se ontwerp stel my as mens voor. Die eenvoud van my rok, stel my rustigheid voor, en die paerls op my rok, stel my ekstroverte persoonlikheid voor. Ek wou iets anders dra as almal, en wat my rok uniek maak, is dat ek een rok gedra het maar ek kom dit omskep in twee rokke.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Middelburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 3 rok inspirasies gehad wat ek toe saam gesit het om uiteindelik te kry presies wat ek wou hê. My inspirasie was van die begin af 'n swart rok, omdat dit altyd elegant en stylvol lyk. Ek wou nie my rok net swart gehad het nie, so besluit ek om nude ook by te sit, wat mens 'n meer sagte gevoel gee oor die rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd lang hare gehad, en toe sny ek op die dag van matriekafskeid 20cm van my hare af. Ek en my ma het ook elke pearl op my rok, self opgeplak wat dit vir my baie spesiaal gemaak het.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04