Skryf Cara Bronkhorst in

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

“Girl with the pearl dress”-Ek is verlief op pêrels….die kleur, die vorm, die tekstuur, die eenvoud maar ook die luuksheid daarvan. Die feit dat pêrels vorm oor n lang tyd simboliseer ons 12 jaar lange skool-reis. Matriekafskeid is n groot droom vir enige meisie en Nadia-May Couture het my kinderlike droom n werklikheid gemaak. Ek is nie groot op grimering nie en dus is dit baie natuurlik want die pêrels doen al die praatwerk 😉 Van my grimering tot my skoene het ek soos n prinses gevoel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media