Sintiche Cilliers
Hoërskool Tuine



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Vandag ek 16 jaar oud was het ek met die gedagte begin speel oor hoe ek my matriekafskeid rok eendag wil he en al wat ek wou he was n wit en pers rok ek het paar rokke begin stoor en op die ou einde van die dag 3 rokke in een gesit om my pragtige stukkie rok te kon he … my sagte rok moes wees soos my hart en die klamte van die jakaranda blommetjies wat orals blom die tyd van die jaar,met die begin van die maak van my rok het alles woes en deur mekaar gegaan en ek het net aanhou glo alles sal uit werk soos dit moet, en kyk hoe mooi het my droom dag uitgedraai alles was perfek soos ek jare terug al oor gedroom het,my droom het n werklikheid geword.