Sintiche Cilliers
Hoërskool Tuine



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Pers was my kleur van die begin af die was n kop krag vir my ek het geweet wat ek wou he en moes my vertrou in mense sit om my dag spesiaal te kan maak… alles was die moeite werd vir my deur al die trane vrees het my droom dag waar geword en my rok is vir my pragtig en dis my trots….
My rok beeld my persoonlikheid uit my sagte voorkoms en om gee vir ander die is n dag wat ek altyd sal onthou deur moeilike tye het ons dit gemaak.