Sinteché du Preez
Eunice high school for girls



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was opsoek na ‘n spesiale blomme motief rok vir matriekafskeid. My Ouma het die blomme motief egte sy lap uit China saamgebring en altyd gewonder wat sy daarmee kon maak. Die lap was ideaal vir die rok wat ek so graag wou hê. Venessa Cilliers het my rok ontwerp so reg na my borrelende geaardheid.