Sinead Hall

Jan Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die idee vir my rok was om n red carpet gevoel te skep van megan fox , maar volgens buite kykers het dit meer van n Morticia Adams gevoel gegee . Ek wou n rok gehad het wat my gemaklik laat voel maar ook n rok wat n statement gaan maak . En dit het defnintief!! Meestal omdat alles onder hierdie Swart deursigtige rok vleeskleur was , maar ook omdat my skoene , my naels en my lippe blood rooi was en die donker tussen my hare , makeup en rok breuk

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media