Simone Steyn

Paarl Girls High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

‘n Skarlakenrooirok met donker hare is tydloos en elegant … en dit was presies die “look” wat ek in gedagte gehad het.

Die rok beskryf my persoonlikheid baie goed … konserwatief, dog waaghalsig.

Lizel-Mari Couture het my rok gemaak. Ek wou stylvol en afgerond te lyk, maar tog steeds gemaklik wees sodat ek my aand kon geniet.

In my skarlakenrooirok, op die rooi tapyt by ons skool se matriekafskeid, het dit gevoel en gelyk asof ek by die Oscars was.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media