Simone Jeanique Surrall

Hoërskool Jan Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het hierdie kleur gekies omdat dit vroulik is, laat jou sag lyk en dit is elegant. Hierdie is nog altyd n kleur wat my oog trek… nie, Pienk, maar ook nie Rosegold.

Ek wou graag n rok hê wat spesiaal is en wat nog nooit gebruik is nie, “one of a kind”. Dit is hoekom ek die 1 stuk (kort broekpak) onderaan spesiaal laat maak het sodat wanneer ek my “rok” uittrek later by die geleentheid dat ek nogsteeds elegant, maar gemaklik sal wees.

My rok is gemaak deur n bekende Randfonteiner, Annatjie Visser. Briljant in haar werk. En sal haar verseker weer gebruik en aanbeveel!!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media