Simone Du Plessis
Teneo



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
‘n Rooi dutchess satin is gebruik as basis vir Simone se rok, met swart lace wat van bo af rank in rooi lace detail in wat dit die ombre gevoel gee, Die rok is A-lyn rok en komplimenteer Simone baie goed.
Ons het Roedolf D Couture gaan sien en gesit en die rok geskets saam hulle, hoe ek my rok wou gehad het. Met die hele proses het ons aan die rok gebou tot perfeksie.
As tiener het ek prentjies by mekaar gemaak soos enige jong meisie vir my Matriek Afskeids rok.
Roedolf en span het my drome laat waar kom