Simone Damaske
Hoërskool Piet Retief
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hoe rooier hoe mooier.
Die styl van my rok is n a-line volle sirkle romp vir n spesiale draai effekt.
Ek het die styl van my rok ek self ontwerp en met die hulp van pinterest dit aangepas todat dit my wense perfek uitgebeeld het.
Ek wou n moderne rok hê wat my lyf mooi uitbeeld maar nie so baie vel wys soos "moderne" rokke nie.
Die rok weerspieël ook my liefdevolle en vrolike karakter.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die hoofsaklike inspirasie vir my rok was my ma se 1991 trou rok. Ek het baie van die "old school" styl gehou en hoe dit my figuur mooi beklemtoon het.
Omdat my ma haar eie trou rok gemaak het was sy baie opgewonde om saam met my, my spesiale matrikafskeid rok te maak.
Met die hulp van my ma (maker of the dress) het ons saam die inspirasies met die realiteit verbind.
Die rooi kleur was al van kleins af my droom- 'n bloed rooi rok wat uit staan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die gunsteling dele van my rok was die rooi kleur wat van almal af verskil en uitstaan.
Die oogvangende draai effekt wat sokkie op die dansvloer net nog lekkerde gemaak het.
Die vyn kant op die korset wat die rok n sagte karakter gegee het.
En natuurlik die rug wat die hele rok saamvat en my middle perfek beklemtoon sodat die hele rok gemaaklik en perfek gepas het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19