Simone Brits

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog nooit mal oor die idee van 'n rok dra nie, maar toe ek die een aanpas het ek gou my dientjie verander. Hierdie rok staan uit! Dis nie die styl, kleur of snit as enige van die ander sin nie. Marilyn Monroe sê:" Give a girl the right shoes and she can conquer the world" Net in my geval was dit die rok en die skoene wat die dag soos n sprokie laat voel het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media