Simoné Barnard

Outeniqua Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is donker "emerald" groen met 'n lae oop rug en bietjie van 'n sleep agter. Dit skitter blink. Ek het verskeie rokke oor maande aangepas en toe ek hierdie rok sien het ek net geweet.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Outeniqua Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd 'n rok met 'n lae oop rug gehad het wat nousluitend is. En ek wou ook 'n rok dra wat my figuur beklemtoon en my spesiaal laat voel. Met hierdie ingedagte was die rok wat ek gekies het alles waarvan ek gedroom het en die kleur het my gelaat baie goed gepas met my donker bruin hare.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die agterkant van my rok met die dun bandjies en die lae rug asook hoe die pante van die materiaal gesny was om my kurwes uit te wys.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media