Simon Dilley
Hoërskool Oudtshoorn



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die moue van die rok is 150 cm breedt in deersnee om die volheid en sagtheid te beklemtoon. Die materiaal van die onderste romp gedeelte het dadelik my oog gevang en was my eerste keuse. Die rok het al my verwagtinge oortref en ek sal dit oor en oor kies.
Fotograaf: Ilse Jordan
Rok gemaak deur Christa Loots