Simé Ferreira

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ‘n hemelruim vol rokke in my kop gehad, asook die kleur. Ek het maar op die internet ook rondgesoek en so baie goeie idees gekry. Al wat ek geweet het dat die ontwerp iets van my persoonlikheid en styl sê. Vir my is ROOI beslis n statement !! As die kleur op die regte manier gebruik word, is daar niks beter as die ROOIROK nie…. so die styl moet eenvoudig wees. Ek het toe op n dag op die rok afgekom. Onmiddelik was ek versot op die rok, maar het verstellings gemaak waar ek gedink het is nodig. Ek het voorwaar gevoel ek stap uit n tydskrif. My matriekafskeid was iets vir die boeke!!
Groetnis

Simé Ferreira

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media