Shuvené Oberholzer

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek dink elke meisie wil uniek en anders wees op haar matriek afskeid, en dit was my dink wyse ook gewees oor my rok. Maar toe kom al die passings en die soektog na die perfekte materiaal, en is dit nou vir jou opwindend maar tog ook op dieselfde tyd uitputtend, en dis daar wat ek besef het ek wil klassiek gaan ń rok wat my persoonlikheid mooi vertoon ń rok wat eie is aan my en my mooiste dele beklemtoon.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Word bygewoon op die 19 de September 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dis hier waar ek bietjie giggel, my liewe Moeder het met al die passings gesê my styl waarvoor ek gaan laat haar baie aan "Betty Boop" dink. Ek wou net baie klasiek wees met ń tikkie blink.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit sal virseker die lae rug wees wat af vloei in ń sleep wat so mooi vorm terwyl ek loop.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media