Shiàne Fouché
Hoërskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het Robynlee Designs gekies en die rok is ń vollengte swart sequin rok met hand geborduurde sequin blomme.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń indruk maak met my rok, ek hou nie daarvan om ongekunsteld te wees nie. Dit is vir my baie prettig om uit te staan. Hulle sê mos wees altyd daai 1% wat anders is en nie onder die norm val nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die helder kleurige blomme.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19