Shannon Connoway

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur die talentvolle Lena-Lisa (Lena-Lisa Designer).

Die ontwerp van my rok is tydloos en elegant. My rok is n unieke skets van my persoonlikheid, eenvoudig maar daar is altyd plek vir so bietjie uitstaan.

My rok het al my wildste verwagtinge oortref en soos my ma hulle sê dit was die klomp keer Kaap toe ry die moeite werd.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media