Shaniell Senosky
Eunice Girls High
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is n baie "plain" jong dame en hou nie van klomp valletjies nie.
Ek het nog altyd gedroom van n eenvoudige, maar tog elegante matriek afskeids rok. Ek moet erkening gee aan Zoureka Smith wat my rok ontwerp het. Ek het vir haar n foto gewys van wat ek gesoek het, en sy het my wildste drome oortref.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
21 September 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
ek hou van "plain & simple" en ek dink my rok was eenvoudig maar tog elegant.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor my rok se kleur. My Ma het my help om die kleur te kies. ek dink dit het my vel kleur baie mooi komplimenteer.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21