Shani Spies

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die fyn dinge in die lewe het nog altyd vir my saak gemaak. My droom was om my persoonlikheid op my rok te reflekteer. Elke fyn 'detail' en 'bling' is presies so beplan. Esmirie Greyvenstein Couture het al my verwagtinge oortref met die skepping.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media