Shani Rademeyer
Hoërskool Overkruin
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hi daar!
Ek is Shani Rademeyer
Hoofmeisie van Hoërskool Overkruin in die Noorde van Pretoria.
Ek hou van ietsie anders en glo die lewe is boaring genoeg en mens moet buite die lyne inkleur.
My rok het regte vars blomme opgehad … wat net 'n klein bietjie stress veroorsaak het. Almal se rokke het al weke terug in hul kaste gehang, maar ek kon myne eers die aand voor die tyd kry… maar glo my! Ek was nie spyt nie. Dit het al my verwagtings oortref! Ek het soos 'n real live "living bouquet" prinses gevoel.
My rok en aand was 'n dream come true.
En ja… ek het self my skilderye verkoop (ek is 'n visuele kuns leerder) om vir alles te betaal. Ek het 'n enkelma wat haar alles vir my gee, maar ek wou haar help. Die beloning was groot en die vreugdetrane nog meer toe ek my rok aantrek.
My ultimate droom is om vir al die matriekmeisies daar buite te wys dat jy nie 1000e rande hoef te spandeer om soos 'n prinses te voel nie. My rok het onder 'n R1500 gekos, met fyn beplanning en baie kreatiwiteit!
Vriendelike groete
Shani Rademeyer
+27 82 934 2502
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Overkruin
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is baie lief vir vars blomme. Al my balrokke en selfs my day to day rokkies het blomme op. Dit wys op lewe en groei en vars rou skoonheid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die vars blomme wat voor op my rok was…. en natuurlik dat ek kon "twirl" in my wye rok!
Datum van matriekafskeid?
2024-10-12