Shani du Plessis

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nooit mal oor valletjies en blinkers nie, maar ek het eendag op n Pinterest foto afgekom en was dadelik verlief op die rok! Ek het saam ontwerpster Amanda Goosen gesoek na die perfekte materiaal, en die duif grys/blou het my hart gewen. Ek het soos n regte feetjie gevoel in my rok. Ek het n dame in die spieel gesien, nie meer n klein dogtertjie wat “dress up” speel nie. Ek was opsoek na n unieke rok, en die sagte valle het hul rol perfek gespeel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media