Shanél Jansen van Rensburg

Hoërskool De Aar

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou vandat ek ‘n klein dogtertjie was ‘n prinses rok gehad het, met baie glitter en baie materiaal. Ek en my ma het in April rokke gaan aanpas met die idee dat ek een sou laat maak. My niggie en haar ma was saam met ons en dit was baie spesiaal. Na so 5 rokke se aanpas het my ma ‘n rok na my toe gebring en gesê ek moet die een aanpas. Ek het niks van die rok gehou nie, maar die oomblik toe ek in die rok is het ek geweet dis my rok!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media