Shalaine van den Berg
Hoërskool Transvalia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het ek self ontwerp. Ek wou my rok uniek gehad het en dit is hoekom ek my rok uit 4 verskillende rokke ontwerp het. Ek voel ek het die prentjie van my droom rok voltooi.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Transvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
In my opinie lyk n vrou wat goud dra elegant, vroulik, sag, stylvol en vol selfvertroue. Dit is die rede waarom ek besluit het om die sagte gouerige kleur met blink steentjies te dra. Ek voel ook die kleur wat n mens dra moet jou velkleur komplimenteer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is, die verskillende kleure skakerings van die bo-kant van my rok wat ek aan die voorkant gebruik het met die vleeskleur skeiding om sagtheid te skep na n vloeiende onderkant. Op n foto vertel elke kleur sy eie storie.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20