Saskia Steenkamp

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die goue skakerings in my rok verteenwoordig my kosbare hart en die sagte "Rose Gold Pink" die sagter;dog sterk kant van my persoonlikheid. Die pienk kralletjies wat by my arm af drapeer rond die rok mooi af . My rok wat stadig van kleur verander, verteenwoordig hoe ek stadig,op my tyd gegroei , verander en vorm aangeneem het van n klein dogtertjie na die jong dame wat ek vandag is .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Drostdy

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets dra wat -nes goud-skaars is en dadelik die aandag trek. Iets wat nie algemeen is nie,iets waarmee selfs 'n skoonheidsikoon tevrede sou wees. In my geval was die inspirasie vir die rok nie so seer "wat" nie,maar "wie" eerder. By my eerste aanpassing van die rok was die voormalige Mej SA prinses Marelize Steyn ,ook teenwoordig en haar woorde was dat die rok perfek pas by my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pienk kralletjies wat by my arm af drapeer en die rose gold kleur van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media