Sasha van Zyl

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag ‘n rok hê wat anders as die algemene keuses. Iets war my persoonlike smaak uitbeeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geïnspireerd deur die era waar besonderse mooi rokke deel van elke dag se bestaan was. ‘N kombinasie van die Victoriaanse tyd met ons era gekombineerd.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die styl daarvan want dit was uniek en ek het so vroulik daarin gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media