Sarah-Lee Classe
Goudveld Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
geïnspireer deur Blake lively se rok by die met gala 2022
Rok 1: rose gold net silver en goud detail
Rok 2: Swart ball gown
Die Swart rok word afgehaal en gee n indruk van n baie “plain” rok, maar sodra die Swart rok afgehaal word kry ons n pragtige detailed rok
Albei rokke is gemaak deur Casper Bosman