Sanmari Dormehl

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n rok gesoek wat uniek is maar steeds gemaklik is. Nicky van Tres Jolie het dadelik my visie gesnap en my droom rok ontwerp. My rok is ontwerp in 3 dele, n corset bostuk, n lang romp vir die formele geleentheid asook n kort rompie vir die pret daarna. Dit beteken dat ek in die toekoms weer die verskillende dele van die rok apart kan dra. Ek het soos n prinses gevoel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brandwag

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Almal dra deesdae stywe rokke en ek wou graag iets anders dra. n Rok met n wye romp is ook baie gemakliker.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die corset gedeelte wat uit verskeie kleure bestaan. Dit weerspeel my persoonlikheid.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media