Samantha Roberts
Goudveld - Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur die Amerikaanse mode ontwerper Sherri Hill ontwerp. Dis 'n elegante navy blou prinses styl rok bestaande uit 'n bostuk wat gedetaileerd is met diamanté blinkers en 'n onderstuk bestaande uit 'n sagte satyn materiaal.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Goudveld - Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok was die feit dat ek soos 'n Hollywood model gevoel het. Dit was my droom gewees al van 'n jong ouderdom af om 'n prinses styl 2 stuk rok te dra vir my matriekafskeid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die elegante bostuk met sy gedetailleerde patroon wat bestaan uit diamanté blinkers.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04