Samantha Henriques
Monument Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My Ontwerper Shene Vyver Couture het my" Old Hollywood glam " droom rok perfek vasgevang. Die styl is baie modern, maar ook tydloos. Aan die materiaal wat gekies was vir die kant, is handgewerkte sequins en kraletjies vas gemaak, dit was spesifiek gekleur( ‘custom’ ) totdat ons die regte skakering van "bronze/goud " kon kry wat perfek by my velkleur pas. Die kristalle was van glas gemaak en het die perfekte balaans gegee, sonder om oorweldig te laat lyk. n Silhouette van bene wat deerskyn trek mens se aandag, en laat jou twee keer kyk
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Monument Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok dra wat my persoonlikheid weerspieël; sprankelend, ontdeund en vol lewenslus, dit moes by my velkelur pas en my beste eienskappe beklemtoon. Die rok het my soos n handskoen gepas, en dit was die beste weergawe van myself
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was die feit dat dit n reenboog van kleure was , wat geglinster en skitter het as die son en ligte daarop geskyn. Die snit was gemaklik en ek kon my aand tenvolle geniet, maar nog steeds voel ek asof ek uit n Vougue tydskrif geloop het met my "Vintage glam" skepping, kompleet met volstruisvere
Datum van matriekafskeid?
19 September 2024