Sabrina Meinke

Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur Karen Couturier. Ek het emerald groen gekies, omdat dit pas by my haar kleur Die rok bestaan uit 3 hoof elemente- die leotard, kort romp en lang romp. Die mantel word aangeheg aan die leotard en kan afgehaal word. Met die aankoms by die matriekafskeid het ek die mantel gedra en met die "afterparty" kon ek dans met net my kort rompie en leotard.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die rok op Pinterest gesien en baie van die ontwerp daarvan gehou. Ek wou 'n praktiese rok hê wat ek weer kan dra. Om soveel geld te spandeer op 'n rok wat net 1 keer gedra word, het my nie aangestaan nie. Ek kan nou na toekomstige funksies die leotard met 'n swart romp aantrek of die kort rompie met 'n ander bloes dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang romp, ek is mal oor die gevoel wat ek kry wanneer ek draai en die romp klomp uit.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media