Ruzanne Koekemoer

Merensky Landbou Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag my eie rok ontwerp wat konserwatief is maar tog stylvol. Ek het die behaal deur genruik te maak van my gunsteling idees op die internet en dit op te kukker.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja 19 September 2024 by Fairview Hotel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het verskillende rokke waarvan ek gehou het bymekaar gesit om my droom rok te ontwerp en dit is iets waarna ek kan terug kyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die kleur van my rok omdat ek heeltamal af gewyk het van my oorspronklike idee en dan defnitief die feit dat my rok sakke gehad het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media