Rozelle Boonzaaier

Hoërskool Charlie Hofmeyr

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My oorspronklik kleur keuse was "teal blue", maar ek kon nie 'n rok kry waarvan ek hou nie. Na vele aanpas sessies by verskeie plekke eindig ek by Bride & Co op. Ek vind toe ook nie by hulle iets waarvan ek hou nie en net voordat ons loop toe gaan haal hulle die rok uit hulle stoorkamer. Ek wou dit eers nie aanpas nie (want dit was nie my kleur nie), maar ek is bly ek het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media