Rozáhn Cronjé

Hoër Meisieskool La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd die lang meisie. Die een wat uitstaan, maar voel asof sy nie eintlik iewers inpas nie. Met eerste oog opslag het ek my hart verloor op hierdie ongelooflike mooi rok met treffende rug, reënboog kleur rynsteen beltjie en blomme motief. Ek was nog altyd die lang meisie. Die een wat uitstaan en vir ñ sprokies oomblik in tyd het ek en my prinses rok soos ñ handskoen gepas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media