Rouxné Maritz

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd die opinie gehad dat jy die rok moet dra en nie die rok jou moet dra nie en as dit kom by my matriekafskeid rok was dit niks anders nie. Hierdie smaraggroen, blou rok wat ek ontwerp het was nie net veronderstel om my persoonlikheid te weerspieël nie, maar ook die idee van traditionele matriekafskeid rokke te bevraagteken, van my skoene tot my hare is alles mooi deur gedink en beplan om ń mens te los met die dadelike gevoel van wie ek is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media