Rouxlé van der Linde
Hoërskool Delmas
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ingevoer en ons het dit by Chickita's fasion boutique gekoop. Op aanbeveeling van my tannie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Delmas
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Hierdie platelandse meisie in n rok van oorsee het dit soveel meer spesiaal laat voel. My ma het gesê om jou skoolloopbaan af te skuit moet jy soos n prinses lyk en dit was my doel voor oë. Ek het soos n prinses gevoel en gelyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die beste deel van die hele aand is die rooitapyt dit was my 5min van "fame" wat al die oë op my was. En die bewondering van my rok.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-11