Roechanté van Heerden

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets eenvoudigs maar tog unieks dra. Ek wou 'n rok dra wat uitstaan en wat uit my gemaksone is, maar iets wat pas by my persoonlikheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja - Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Alhoewel ek na baie style gekyk het op sosiale media, het ek besluit om rokke aan te gaan pas by House of Superior Clothing. Mercia van der Walt het 'n paar rokke voorgestel en gesê ek moet hierdie spesifieke Pienk Clarisse rok aanpas. Toe ek die rok aanpas het ek geweet dis vir my bedoel en het perfek gesit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was en is steeds mal oor die helder pienk kleur, styl en die rug ontwerp van die rok. Dis baie plein maar dit het verseker 'n 'statement' gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2024-07-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media