ROCHÉLLE MAREE

AFRIKAANS HOËR MEISIESKOOL

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons elkeen se rooi tapyt droom-oomblik.
“Wat sal by my pas? Watter kleur gaan my komplimenteer? Wat gaan sê Rochélle Maree?”
Dit is wat ek myself gevra het. Enige rok kan mooi wees, maar elke styl en elke kleur vertoon anders op ons elkeen.
Elegant. Romanties. Sag.
My rok was net dit! Presies wat ek vir Tannie Martie van MAAK geskets het. Dit is wie ek is en hoe ek wou lyk op my rooi tapyt oomblik.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media