Rochelle Frans

Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dus my eie Ontwerp, ek het die Materiaal Velvet gekies, want dus nie materiaal wat almal sou kies nie! Die bottel groen voel ek was die kleur wat my vel kleur die best komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Outeniqua Hoerskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het hierdue ontwerp gekies, want die is n klassiek en na 10 jaar sal ek na ny rok kyk en weer dit wil kies.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste gedeelte met blomme en die detail.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media