Roché De Wilde

C&N Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Carike Nel het my rok ontwerk.

Hierdie rok van my was werklik my droom rok. Ek droom al van Graad 1 af van my matriekafskeid rok en ek kan vandag sê dat my 7 jarige self ongelooflik trots en gelukkig sal wees.

Ek het onmiddelik verlief geraak op die idee. Ek wou n rok gehad het wat anders sal lyk as die ander rokke.

Wat oulik is van my rok is dat ek later die aand die moue kon afhaal. Ek kan ek ook die rok in die toekoms by ‘n ander geleentheid dra sonder die moue ,en die rok sal heeltemal anders lyk.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media