Roché De Wilde
C&N Meisieskool Oranje



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Carike Nel het my rok ontwerk.
Hierdie rok van my was werklik my droom rok. Ek drooom al van Graad 1 af van my matriekafskeid rok en ek kan vandag sê dat my 7 jarige self ongelooflik trots en gelukkig sal wees.
Ek het onmiddelik verlief geraak op die idee. Ek wou ‘n rok gehad het wat anders sal lyk as die ander rokke.
Wat oulik is van my rok is dat ek later die aand die moue kon afhaal. Daarom kan ek ook die rok in die toekoms by ‘n ander geleentheid dra sonder die moue en die rok sal heeltemal anders lyk.