Robynn De Wee

Outeniqua Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

my rok is n roos kleurige satein romp met n kant rok wat uit klop by die kneë en roos kleurige pof mouse.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

outeniqua hoerskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou net iets anders as die gewonne rokke gehad het.Alle rok wat deesdae ontwerp word is alles dieselfde.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

my rok se kant gedeelte

Datum van matriekafskeid?

2024-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media