Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het altyd geweet ek soek n rok wat by my persoonlikheid pas en hierdie rok het presies dit gedoen. Ek was baie bekommerd oor my rokkeuse en of my ontwerper dit sou kon doen en dit was mooier as wat ek ooit kon dink .
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was om vir 'n "met gala look" te gaan ,en om iets ongewoon te doen.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die kleur en dis styl van my rok
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19