Riley du Plessis

Leeuwenhof Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ‘n dapper, maar klassieke ontwerp gekies vir my Matriekafskeid. My naam beteken dapperheid, so ek het net gevoel dit dra nog ‘n dieper betekenis. Die ontwerp van die rok is elegant, tydloos & asemrowend mooi. Die kleur was komplementerend tot my vel, hare & oë. Dit het net wie ek is, saamgevat

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja - Leeuwenhof Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok het al die boksies “getick” - Bold, Red, Bow, Leg! Ek was ge-inspireerd deur die “fiercely beautiful” gevoel wat die rok in my uitgebring het & dat die rok gemaak is om GROOT oomblikke vas te vang. Audrey Hepburn het immers gesê: “elegance is the only beauty that never fades”. Dit het my laat voel asof ek gemaak is vir die Rooi Tapyt

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sakke aan weerskante, asook die dramatiese sleep van die rok

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media