Rihanna Grobler

Hoërskool Vryburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Rok. Pragtige, vloeiende rok met 'n sagte pienk kleur wat my herinner aan 'n sonsondergang op 'n warm somersaand. Die rok het 'n vroulike, moeitelose sjarme, perfek vir matriekafskeid. My rok bevat: - 'n Delikate, blompatroon met sweempies, perske en goud.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Vryburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie is om iets te dra wat buiten gewoon is. Vir my matriekafskeid het ek 'n asemrowende pienk-goue rok gekies wat elegansie en sofistikasie uitstraal. Ek het verlief geraak op hoe die rok in die lig skitter en die perfekte balans tussen subtiel en treffend vasvang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat ek kon uitstaan met die unieke kleur en dat ek met selfvertroue die rok kon dra

Datum van matriekafskeid?

2024-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media