Rezhané Oberholzer
Nelspruit Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Fantasie oorheers my persoonlikheid nie net van die verlede nie maar ook vir die toekoms. Met die eerste oog op slag het die blommetjies materiaal my oorweldig met die idee dat ek n prinses kan wees wat kan blom daar waar ek geplant is.
My kleintyd drome oor n balrok is bewaarheid in n eenvoud halternek wye rok. Met die kroon op my kop het ek soos n fee prinses gevoel en tot alles in staat is deur Hom wat my krag gee.