Réze de Villiers

Eunice High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het koningsblou as die kleur van my rok gekies, omdat dit my oë uitbring. Die materiaal is 'n sagte tiepe satyn, wat baie gemaklik sit, en waarin ek maklik kon dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Eunice High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur was nog altyd blou. Ek het geweet hierdie matriekafskeid is vir my baie spesiaal so ek wou volluit gaan. Koningsblou simboliseer vir my vriendelikheid, gelukkigheid, en volhartheid - die mees belangrikste aspekte in my lewe.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die klein rosies, frilletjies en blinkertjies aan die bokant van my rok. Dit is baie opsigtelik, en dit trek baie aandag.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media