René Victor
Durbanville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het 'n rok gesoek wat by my unieke persoonlikheid pas wat sag en stylvol is.
Die ontwerp was baie besonders wat dadelik my aandag getrek het.
Die rok is stylvol, klassiek en gemaklik.
Die fyn besonderhede op die rok het dit pragtig afgerond en was nie oordoen nie.
Die rok se kleur het my vel kleur gekomplementeer.