René Schreuder
Delmas hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My hele hoërskool loopbaan droom ek van my prinses dag. Ek wou 'n eenvoudige, maar stylvolle, klassieke, tydlose rok hê.
Dankie aan Lizan Zondagh Couture wat my droom n realiteit gemaak het. Ek het soos 'n prinses dame gevoel.