Rene Pienaar

Hoërskool Bultfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Red Carpet moment!! Dit was my inspirasie vir my droom rok. Die idee was dat ek iets anders wou hê wat nie al tevore gedoen is nie, iets modern wat die plattelandse dorpie sal verbaas. My ontwerper het beslis haar taak voldoen.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media