René Horn

Merensky Landbou Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n rok ontwerp het wat my persoonlikheid en my styl beskryf: sag geaard en fyn met detail. Ek wou n rok ontwerp het wat bietjie kleur breek en uitstaan. Die blommetjies verwys na die maand van lente waar dit die seisoen is van nuwe dinge, asook dit my gunsteling seisoen is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die feit dat dit n kleur is wat sommige mense sal kritiseer en nie as mooi sien nie of na Matriekafskeid sal dra nie. Dis n rok wat op die ou einde mense asemloos slaan en verbaas maak. Ek wil kan bewys hoe mooi n rok van enige kleur is want almal het n unieke kleur wat hulle defineer. Om n rok te dra wat jy wil ontwerp en nie wat ander van jou verwag of te steur van opinies nie...jy sal weet wat beste vie jou pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die Klein gedetailiseerde blommetjies wat uitstaan bo my rok en orals verskyn wat my lyf laat uitstaan.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media